NEED HELP? 

WE PROVIDE EXPERT ASSISTANCE WITH ANY TYPE OF FIREARM LICENSE AND MOTIVATION

Please submit your details below and we will immediately provide you with a free quotation

Testimonials 2015

 

What our clients think about our service

From: Dolf Nagel
Date: 2015-08-26 13:09 GMT+02:00
Subject: Dankie
To: “Info, Firearm-License.co.za” <info@firearm-license.co.za>Goeie Dag,Ek wil maar net baie dankie sê, my vuurwapen lisensie was gister goed gekeur.

Julle diens is uitstekend en julle aplikasie dokumente baie profesioneel.

Ek het die vorige aplikasie wat ek by n ander persoon gedoen het ingehandig die eerste keer en dit was afgekeur, die polisie se rede was dat my aplikasie te veel soos meeste mense sin lyk. Ek het daarna hulp kom vra by julle en julle het binne n paar dae die perfekte “Motivation” vir my saamgestel.

En boonop dit, is my aplikasie maar in minder as 2 maande goedgekeur weens julle wat dinge so maklik maak vir n mens.

Ek sal julle voorstel vir enigeiemand, n mens kry gewoontlik net diens soos die in 1ste wêreld ande, maar julle het die teenoorgestelde bewys.

Vriendelike Groete.

R Nagel

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Nzululwazi Dinga

12:57 PM (19 hours ago)

to Manie
Hi Manie

I just called the the CFR and I was given good news. My license was approved 29/10/15.

I thank you very much for your wonderful work. I will contact you again for a section 15 license.

Thanks

Sent from my Windows Phone

 

Graham Tomlinson
10:58 AM (55 minutes ago)

to Firearm-Licens.
Hi Manie/Deon,

I just received an sms to say that my firearm license renewal has been issued, and I will be informed when the card is ready for collection

I believe the quick turnaround time from the CFR and DFO was as a result of your companies assistance

Many thanks for your hard work and help

Kind regards

Graham

From: Graham Tomlinson

 
 
 
 
 
 
 
Sunker, Trevino
2:14 PM (42 minutes ago)to Firearm-License
Good day ManieI just wanted to inform you that I have received my Firearm Licence from SAPS, and I would like to thank you for your excellent services!Kind regards
Aidan McGivern
2:20 PM (26 minutes ago)to Firearm-Licens.
Hi Manie,I have received my license and competency certificate. Thanks you very much for your assistance and professional service.
I am now looking to acquire my semi-auto rifle & shotgun licenses , under a sporting license if possible. I will definitely look to use you when I am able to apply.
Do you have any advice or info on this process? The threads on internet forums are very dated and in most cases full of conflicting information.Kind Regards
Andries Smith / Firearm License Application
InboxAndries Smith
4:17 PM (8 minutes ago)to Firearm-Licens.
Goeie Middag Manie,Ek wil jou net bedank vir die hulp met my aansoek en sommer terselfdertyd laat weet dat ek (met jul hulp) suksesvol was hierdie keer!

Baie dankie vir puik advies en diens.

Vriendelikke groete,
Andries Smith
Technical Executive

Bertil Schumann
8:42 AM (3 hours ago)to Firearm-Licens.
Hi Manie,Just as a matter of interest, so, I went to the cop shop here in Tableview, showed them the copies of my licences and within seconds I had my guns back.Thank you for all your kind advice.

Reg B

fire arm license received
InboxEdgar Rakhudu via implats.onmicrosoft.com
2:25 PM (3 minutes ago)to Firearm-Licens.Hi Manie
I got my license 3 weeks ago, just wanted to say thanks a million, you were very helpful and things went smoothly with the application.
Have a merry Christmas and a very blessed new year.
Regards Edgar.
Sean Hendry
8:53 AM (10 minutes ago)to Firearm-Licens.
Looks good my side, thanks Manie very much appreciated!From: Info, Firearm-License.co.za [mailto:info@firearm-license.co.za]
Sent: 09 December 2015 04:38 PM
B. Wartington
Attachments12:27 PM (20 hours ago)to Firearm-Licens.
Hallo Manie,Baie dankie vir die goeie diens, my lisensie is sonder probleme goedgekeur.Groete
Bennie
Colin Hans
Dec 11to Firearm-Licens.Hi Manie,

I just wanted to inform you that my firearm license was approved.
Thank you for your assistance and preparation.

Regards,
Colin

Sent from my iPhone

2015-09-30 13:39 GMT+02:00 Danie de Wit
Hi Manie
Wil jou net laat weet dat ek my vuurwapen lisensie gekry het vir die clock
Baie dankie vir jou hulp, sal jou aanbeveel waar ek kan
Groete Danie
Jaco Klopper
4:08 PM (21 hours ago)2015/09/15to Deon
Hi Deon en ManieEk het verneem my lisensie is goedgekeur op die 3e September. Dit was ‘n 5 maande wag!Dankie vir die aansoek wat julle voorberei het! Jul diens was effektief en professioneel!

Groete,

Jaco Klopper

Brand, Jannie (KIO SIS DISTRIBUSIE:MENG-UITLAAI)
8:19 PM (12 hours ago)to Firearm-Licens., deon
Hi ManieBaie dankie aan julle dit lyk fantasties, ek het my dokumente reeds vandag
ingehandig by die SAPD. Ek sal julle inlig sodra ek iets gehoor het rondom my lisensie.Weereens baie dankie vir die goeie diens ek gaan julle defnitief aanbeveel en weer van julle
diens gebruik maak.Dis defnitief baie,baie goed gedoen.

Groete

Jannie

Vuurwapenlisensies – Jannie (Jnr) & Jan (Snr) van der Walt
Inbox
xvan der Walt, Jannie
8:02 AM (5 hours ago)to Firearm-Licens., Deon
Hi Manie, Deon,Ek wil net graag gou bevestig beide my (3) en my pa (1) se vuurwapen lisensies is deur en het geen probleme gehad nie.

Baie dankie vir julle hulp ek gaan verseker weer van julle gebruik maak in die toekoms en ek sal na julle diensie verwys in die vuurwapen community.

Julle ouens is awesome!

Jannie van der Walt
Manager: Infrastructure Planning
Information Management

Malcolm Harrison
9:50 AM (19 minutes ago)to Manie
Thank you Manie,This is brilliant turnaround time!Malcolm Harrison
Field Sales Executive – Northern Gauteng
South Africa

Comments are closed.